Boek 30 - Liggaam – Siel – Gees
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29.

Opheldering oor die nog dikwels voorkomende onduidelikheid betreffende die drie wesensdele van die mens.

VOORWOORD
Onwetendheid en verwarring oor die drie begrippe liggaam, siel en gees heers nie net sedert vandag nie, maar bestaan al solank as die mensdom self.
God wil egter elke vraag beantwoord op `n begryplike manier, want die onwetendheid en veral die dwalinge hou die mense in geestelike "duisternis", en dit is altyd die doel van die strewe van God se teenstander.
Die Heer gee in die geskrifte opheldering oor die drie wesensdele van die mens op die eenvoudigste wyse. Hy spreek nie slegs tot die verstandsmense nie, maar tot almal wat na die suiwer waarheid verlang, ook al beskik hulle nie oor `n skerp verstand nie.
Daarom openbaar Hy Hom deur Sy profetes Bertha Dudde, wat self eenvoudig is in haar spreekwyse, sodat iedereen dit kan begryp as hy van goeie wil is.
Dit sal u nooit berou as u Sy Woorde in die hart oorweeg en opneem nie, want dan sal alle onduidelikhede en verwarrings oor hierdie drie begrippe in u verdwyn soos sneeu voor die son en die reine waarheid sal u gees soos `n helder straal verlig.
M. G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205