Oor die drumpel van die DOOD
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 19

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19.

 

 `n Ver vooruitsiende vraag

12 Januarie 1842

Wat daar later met die 'verdoemdes' ná die 'terugbring van alle dinge' sal gebeur, is aan niemand toegestaan om te weet nie. Dit weet ook geen engel nie, selfs ook nie die hoogste gees wat vir die lig geskape is nie. Slegs die Godheid van die Ewige Vader in Sy heiligheid voorsien die lotgevalle van alle skepsele deur alle ewighede van die ewighede en elkeen wat ooreenkomstig die heilige wil van God in hierdie uiterste geheimsinnige saak verlig word, sal dit eers in die komende tye sien.

 INHOUDSOPGAWE

  1. Wie was Jakob Lorber?
  2. Inleiding
  3. Voorwoord
  4. `n Aanwysing vir die leser
  5. Inleiding deur die Heer
  6. Die oorgang van `n beroemde man
  7. `n Geleerde neem afskeid van hierdie wêreld
  8. Die laatste uur van `n ryk man
  9. Die vroeë dood van `n bon-vivant (pierewaaier)
  10. Die skielike einde van `n wulpse meisie
  11. Die oorgang van `n veldheer
  12. `n Pous verlaat hierdie aarde
  13. Die sterwe van `n minister
  14. Die oorgang van `n biskop
  15. Die verlossing van `n arm man
  16. Die gewelddadige einde van `n politikus
  17. Oor die weersiens in die groot hiernamaals
  18. 'Ewige straf' en 'ewige verdoemenis' - bestaan dit?
  19. `n Ver vooruitsiende vraag

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205