Oor die drumpel van die DOOD
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 16

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19.

 

Die gewelddadige einde van `n politikus

27 November 1848

In die tweedelige werk ‘Van die Hel tot die Hemel’ word die dood en die ontwikkelingsweg aan die ander kant beskrywe van die politikus Robert Blum (1807-1848). Hierdie revolusionêr poog by `n volksopstand in Wenen om op te kom vir die verarmde proletariaat en moet sy goeie bedoelinge boet met die dood voor die vuurpeloton. Na sy skielike dood verkeer hierdie siel aanvanklik in volslae duisternis, ooreenstemmend met sy ateïstiese en nihilistiese* lewensbeskouing. Dat daar egter in sy siel opregte liefde vir die verdrukte medemens en `n uit sy kindertyd stam­mende verering vir Jesus as mensevriend aanwesig is, blyk hierdie revolusionêr vinnig ontvanklik vir hoëre insigte te wees. Ons maak sy geestelike ontwaking mee en is getuie daarvan hoe hierdie siel in sy geestelike fantasiewêreld deur die Heer self benader word om hom uit sy wêreldse dwalinge te verlos en hom as gelouterde siel tot helper en wegwyser van tallose ander siele te maak. *(Die geloof dat as jy dood is, is jy dood en dat daar nie `n voortbestaan in die gees is nie.)

Die werk gee `n diep insig in die wêrelde aan die ander kant en die wyse waarop hulp deur geestelike leiers gebied word om elke siel ten slotte sover te bring dat hy die weg inslaan na sy uiteindelike bestemming.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205