Boek 7 - Die Voorloper
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22.

VOORWOORD
Die Voorloper van die Christus (Christus) is `n stryder vir die Heer en Sy Ryk. Hy sal van Hom getuig, want sy stem is die stem van die Heer en wie hom aanhoor, hoor die Heer aan. Die Voorloper sal predik van die liefde, maar die mense sal met haat na hom luister. Wanneer hy optree, is daar nie veel tyd meer oor nie, want hy is `n "spreekbuis" van die Heer, deur hom wil die Heer Homself nog eenmaal duidelik uitspreek. Weer sal hy `n ‘Roepende wees in die wêreldwoestyn’, want die mensdom is in die nag van die gees versonke en die lig van die waarheid is uitgedoof. Terwille van Syne sal die Heer egter die dae verkort, want daar is geen geestelike ommekeer meer op die ou aarde te verwag nie. Sy getroues sal geweldig beïndruk wees deur die krag in die woorde van die Voorloper, want hulle erken nou duidelik dat dit nie lank meer sal duur voordat die Wederkoms van die Christus (Christus) sal plaasvind nie. Want Hy sal kom en hulle red uit verdrukking en onvryheid van gees, sodat hulle weer in vredeliewendheid kan lewe, soos wat dit verkondig is in woord en geskrif.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205