Boek 43 - God en die Kerke – Deel 2
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25.

VOORWOORD
God probeer steeds om die waarheid aan alle mense bring; maar slegs min wat van goeie wil is, neem haar aan. Maar wie haar aanneem, kom ook spoedig tot `n dieper geestelike kennis en moet daaruit ook die gevolgtrekkings maak, want niemand kan twee meesters dien nie.
Dit is ontsettend moeilik om teen die tradisie in te gaan en dit sal dan ook nouliks slaag. Slegs min sal hulle vrymaak van die geestelike dwaling, omdat hulle verlange na die waarheid ongewoon sterk is.
God kan egter Self geen kompromis sluit nie en kan slegs deur openbarings `n helder uitleg gee oor dwaling en waarheid.
Maar u moet self beslis en beproef en dan u beslissing ook deur dade bewys, want u bewys daarmee ook die erns van u gesindheid.
M. G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205