Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 7

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Elia
Hoofstuk 7
1 November 2007 om 11h51
Elia, die enigste profeet in MY Naam daar, die profete in die spelonke is so goed as dood, het hulle later begin spot en gesê; ‘Roep harder, miskien slaap julle god net, of hy het dalk iewers heengegaan. Of dalk sit hy met toe oë en dink!’. Elia se spot het die paar mense wat nog goed was, effens laat lag. Die volk was verdeel, baie het gesê dat Baäl god is. Ander wou niks van Baäl weet, dis hierdie handjie vol wat nog in MY geglo het, vir wie EK die groot wonder wou doen.
Glo in MY, EK sal julle antwoord en opneem in MY RYK. EK wil nou die grootste wonder weer voor jul oë onthul; Kyk na die kruis op Golgota!
Dit was die grootste wonder ooit, want daardeur, deur MY vergote bloed, kan julle vir die eerste keer ooit aan die lang verwagte hart van julle VADER kom.
Onthou dit!
Kyk na geen ander wonder, as na MY liefde vir julle nie.
Die ander is net skyn wonders, omdat die materie ook net die afskynsel van die werklikheid is.
 
Dit sê EK.
JAHWEH.
ABBA VADER.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205