Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 24

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Moses
Hoofstuk 8
Sondag, 11 November 2007 om 22:32
MY kinders, EK het Moses die Beloofde Land laat sien. Dink julle dat dit nie meer van toepassing op julle is nie? Moses het die Beloofde Land gesien, en eers gesterf en dit toe betree.
MY kinders, deur alles wat EK nou aan julle openbaar, laat EK julle ook die Beloofde Land sien. En ook julle sal sterwe na die vlees, en die land van Gees betree, en julle vlees sal ewig aan die aarde behoort.
MY Moses was ‘n getuie van MY en dit sal hy bly tot alles in die ewigheid verdwyn. EK en julle deur MY sal bly vir altyd, so sal Moses vir altyd by MY bly en MY bely.
EK, die Ewige sê;
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205