Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 19

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Moses
Hoofstuk 3
Vrydag, 09 November 2007 om 19:18
Die dogter, Mirjam stap toe vorentoe en vra; ‘Sal ek ‘n vrou soek om hom vir u te soog, u majesteit?’ Die dogter van farao sê toe ja. Die jonge Mirjam was gou terug met haar eie moeder, en so het dit gebeur dat MY kneg Moses tot sy vyfde jaar in sy eie ouers se huis gebly het.
Hy is toe na die dogter van farao geneem, en hy het nie afgewyk van MY gebod nie. Hy het MY klaar in sy hart besit.
Sien julle nou hoe EK voorsien?
Ook sê EK nou vir julle ander om dié verhaal te lees.
Hy het groot geword en hy het eendag tussen die mense van sy volk gewandel, hy het gesien hoe hulle behandel word. Hy het gesien hoe ‘n Egiptenaar en Israeliet baklei, hy het die Egiptenaar doodgeslaan en begrawe.
 
Leer die les hieruit om altyd die kwaad uit jou eie hart uit roei, netsoos Moses.
Slaan die kwaad in jouself dood, sodat jy kan rein word deur MY vergote bloed.
Amen.
EK, JAHSHUA, julle ALLERMEESTER, sê; ‘Amen’.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205