Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 11

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Elia
Hoofstuk 11
03 November 2007 om 10h44
MY kinders, lees die verhaal van Elia verder in die Bybel, die het EK in kort vir julle vertel. Daar is nie tyd om verder oor Elia uit te wy nie. Hy en sy leerling Elisa was nog ‘n tydjie saam, toe het EK Elia geroep. Elisa wou hom nie verlaat nie, en hy het gesien hoe EK Elia na MY roep.
Elia se mantel het daar op Elisa geval.
MY kinders, leer uit die verhaal dat EK julle ook in die vuur van MY liefde na die hemel wil opneem, net soos vir Elia.
EK verlang na julle tuiskoms. Elisa se mantel is op julle, vertel ander van MY RYK.(Daar is vir my gesê Elisa se mantel, nie Elia s’n nie.)
Amen.
Ja, amen.
Dit sê julle VERLOSSER, julle HEILAND en VADER.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205