Die verhaal van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 15

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Johannes
Hoofstuk 15
Sondag, 04 November 2007 om 19:33
Johannes het van MY getuig tot in die saal waarin sy hoof bly lê het.
Hy was getrou en EK sal julle ook getrou bly. Luister na MY woorde. Julle moet ook oorwin. EK het vir julle die weg oop gebaan. Johannes het in die gevangenis net een fout gemaak; hy het getwyfel aan die Seun van die mens.
MY kinders, moet julle nie twyfel nie, in die aangesig van laste en pyn,
wees bly,
want EK het julle bevry.
En elke nood
Sal wees soos hemelse brood
Omdat dit julle was en reinig.
 
So wees bly
Dit is EK wat bevry.
 
Johannes het opgestaan en as ‘n engel van MY, was hy saam met MY by MY verheerliking op die berg. Daar het EK gesê dat hy weer sal kom om julle te kom leer van MY.
Amen.
EK, VADER, sê; amen.
Luister na MY woorde.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205