Bybeltekste en hul verborge betekenis
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 38

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39.

INHOUDSOPGAWE

Hoofstuk No:                                     Beskrywing

 

            Voorwoord

1.   `n Goeie reël om die Ou en die Nuwe Woord met vrug te lees.

2.   `n Teenwerping en sy weerlegging

3.   Die gelykenis van die wyse en die dwase boumeester en sy betekenis. (Mattheüs 7:24 27)

4.   “Ek is die weg, die waarheid en die lewe; niemand kom tot die Vader behalwe deur My nie.” (Johannes 14:6)

5.   “Ek het dors!” “Dit is volbring!” (Johannes 19:28 en 30)

6.   “En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, maar sommiges het getwyfel.” (Mattheüs 28:17)

7.   “Hy gaan na Pilatus en vra vir die liggaam van Jesus.” (Lukas 23:52)

8.   “En Hy, Jesus, was toe Hy opgetree het, ongeveer dertig jaar, `n seun, volgens wat die mense gemeen het, van Josef.” (Lukas 3:23)

9.   “En toe dit aand geword het, kom Hy met die twaalf.” (Markus 14:17)

10. “Hy het tot Syne gekom, en Syne het hom nie aangeneem nie.” (Johannes 1:11) “Pilatus antwoord: Wat ek geskryf het, dit het ek geskryf.” (Johannes 19:22)

11. “Toe werp hy sy mantel af, spring op en gaan na Jesus.” (Markus 10:50)

12. “Wees nie bevrees nie Paulus, want u moet voor die keiser staan; en kyk, almal wat met u vaar, het God aan u geskenk.” (Handelinge 27:24)

13. “Want soos dit was in die dae van Noag, so sal die koms van die Seun van die Mens wees.” (Mattheüs 24:37)

14. “Indien mens dan tot u sê: Kyk, Hy is in die woestyn, gaan nie daarheen nie; kyk Hy is in die binnekamer, glo dit nie!” (Matthéüs 24:26) “Waar die aas is, daar sal die aasvoëls hulle versamel.” (Matthéüs 24:28)

15. “... bring hulle die eselin en die vul en hulle lê hulle klere daarop en Hy gaan daarop sit.” (Mattheüs 21:7)

16. “Jesus het gesê: 'Neem die steen weg!' Martha, die suster van die gestorwene het aan Hom gesê: “Heer, daar is reeds `n doodsreuk, want dit is al die vierde dag'.” (Johannes 11:39)

17. “Moes die Christus dit nie ly om in Sy heerlikheid in te gaan nie?” (Lukas 24:26)

18. “Maar indien Ek deur die vinger van God die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God oor u gekom.” (Lukas 11:20)

19. “Ek sal u nie as wese agterlaat nie, Ek kom tot u!” (Johannes 14:18)

20. “En Hy het gesien dat hulle swaar kry met roei, want die wind was teen hulle. En omtrent die vierde nagwaak het Hy na hulle gekom, al wandelende op die see. En Hy wou by hulle verbygaan. (Markus 6:48)

21. “Maar u oë is salig, omdat hulle sien, en u ore, omdat hulle hoor!” (Mattheüs 13:16)

22. En Hy sê vir hulle: “Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommiges van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie. (Markus 9:1)

23. “Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk! (Mattheüs 23:24)

24. “En Jesus het geween.” (Johannes 11:35)

25. “Maak u dan nie besorg nie, en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of waarmee sal ons onsself klee nie? Want na al hierdie dinge gaan die soeke van die heidene uit. Want U hemelse Vader weet dat u dit alles nodig het.” (Mattheüs 6:31, 32)

26. “Dog die vyande van My, wie nie wil dat Ek oor hulle koning word nie, bring hulle hier en slag hulle voor My oë!” (Lukas 19:27)

27. “Eer van mense benodig Ek nie.” (Johannes 5:41)

28. “Van toe af het baie van Sy dissipels teruggekeer en het nie meer langer met Hom saamgegaan nie.” (Johannes 6:66)

29. “En hulle smeek Hom deur te sê: Stuur ons in die varke, sodat ons daarin kan vaar.” (Markus 5:12)

30. “En kyk, Ek laat die belofte van My Vader op u kom. Maar u moet in die stad bly totdat u beklee word met die krag uit die Hoogte.” (Lukas 24:49)

31. “En hy (Saggèüs) loop vinnig vooruit en klim in `n wilde vyeboom om Hom te sien, want Hy sou daarlangs kom.” (Lukas 19:4)

32. “Toe Jesus Sy moeder sien en die dissipel wie Hy liefgehad het by haar staan, sê Hy aan Sy moeder: “Vrou, kyk, u seun.” Daarna sê Hy aan die dissipel: “Kyk, u moeder.” En van daardie uur af het die dissipel haar by hom in die huis geneem.” (Johannes 19:26 27)

33. “Kyk, die uur kom en het gekom, dat u verstrooi sal word, `n elk na syne, en u My alleen sal laat. En tog is Ek nie alleen nie, want die Vader is met My.” (Johannes 16:32)

34. “Wie in My glo, soos die Skrif sê, strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.” (Johannes 7:38)

35. “Dit het Ek tot u gespreek, omdat u in My vrede het. In die wêreld ly u verdrukking, maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin!” (Johannes 16:33)

36. “Daarna maak Hy die boek toe, gee dit aan die dienaar terug en gaan sit. En die oë van almal in die sinagoge was op Hom gerig.” (Lukas 4:20)

37.   “Maar Ek ken julle, julle het nie die liefde van God in julleself nie.” (Johannes 5:42)

EINDE VAN INHOUDSOPGAWE


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205