Boek 25 - Siekte en Leed
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21.

VOORWOORD
Aan die kruis het Jesus geroep: "Ek het dors", dors na die hele mensdom, wie Hy wou verlos, maar Hy het slegs gal en asyn gekry.
As ons dors of pyn het oor iets of iemand, voeg julle dan by Jesus se lyding om by Hóm te wees, om saam met Hom te ly, om Hom te bemin en teenoor Hom dankbaar te wees. So gee ons Hom tog te drinke waarna Sy Hart verlang. Die barmhartigheid van Sy lyding sal oor ons kom en ons versterk, ons dors, ons pyn sal minder word.
As ons eens dodelik eensaam voel, verlaat deur die Hemel, bedink dan dat die Vader Hom ook eens van Jesus teruggetrek het. Maar bly deurgaans, bly julleself. Hou julleself tog vas aan Jesus en weet dat pyn en verdriet die siel sal louter en die Vader dikwels in Sy Wysheid met ons ander weë gaan as wat ons graag sou wou neem.
En as u alle aardse hoop prysgegee het en u alleen aan God wy, neem Hy Self u lot in Sy Hande en Hy sal u red uit alle nood, want Sy Liefde omvat u.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205