MEVROU, NA WIE SE BEELD IS U GESKAPE
VERSKEIE SKRYWERS

Hoofstuk 7

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60.

Hoofstuk 6

Die Wysheid in die Boek van JaHshua Ben Sirah

Hierdie Deutero-Kanonieke boek, ook in die Roomse Vulgaat geplaas te Nicea 325 NC, staan ook bekend as Die Wysheid van Jesus Sirag, maar ons het die oorspronklike boeknaam in die Boek van Herinnering gebruik. Hierin is pragtige wyshede oor alledaagse dinge deur Vader gegee, maar ook is daar `n groot verborge openbaring van wie die Wysheid werklik is. Ons begin sommer met Sirag 1:1-10.

Die oorsprong van die Wysheid.

Hfs1:1: ALLE Wysheid is van JaHWeH, en by HOM is Sy vir ewig.

2 Die sand van seë en die druppels van die reën en die dae van die ewigheid - wie kan [dit] tel?

3 Die hoogte van die Hemele en die wydte van die Aarde en die diepte en die Wysheid - wie kan [hulle] naspeur?

4 Voor alles is die Wysheid geskape, en verstandige Insig is van ewigheid af.

6 Die wortel van Wysheid, aan wie is Sy geopenbaar? En Haar verfynde gedagtes, wie het Haar geken?

8 Slegs Een is wys, wat grootliks gevrees moet word; JaHWeH wat op SY Troon sit.

9 HÝ het Haar geformeer, Haar geïnspekteer en Haar geweeg, en HY het Haar uitgegiet oor al SY werke,

10 aan alle vlees, volgens sy mate, en HY het Haar vermenigvuldig vir hulle wat HOM liefhet.

Hierin is dit weereens bevestig dat Sy, die Wysheid of ook genoem die Trooster, oor alle werke en in alle vlees uitgegiet is, of soos ons gewoond is om te sê, “die Gees is oor ons uitgestort”. Let ook nou baie goed op dat Sy, die Wysheid, oor die ou Levitiese orde uitgestort is, maar dat daar in die Nuwe Testament `n belofte gegee word van `n ANDER TROOSTER wat sal kom sodra JaHshua opgevaar het na die hemele. Meer hieroor in `n latere hoofstuk.

Die volgende hoofstuk in Sirag gee vir ons talle leidrade wat ons voorafgaande ontdekkings oor die Hemelse Moeder pragtig staaf. Hier het ons `n interessante verskynsel waargeneem. Jy sal vers 18 in GEEN eksemplaar van hierdie boek op die rakke kry nie, ook nie in die Ou Vertaling met die Deutero-Kanonieke boeke daarin van die kerk nie. En

glo my, ons (die vertalers van die BvH) het gesoek. Uiteindelik kry ons hierdie vers toe in `n baie, baie ou Griekse vertaling. Ek het die vers sommer vir u verdik en in hoofletters geplaas. Ek kan dink dat hierdie vers ons priesters erg laat stik het. Vir diegene wat hier lees en nog nie weet dat heilig, heiligheid in al sy vorms in beide die Hebreeus en Grieks sleg afgesonder, eenkant gestel of apartheid beteken nie,sien Aanhangsel A agterin hierdie boek. Kom ons lees egter die hele gedeelte, met my kommentaar in hakies.

Hfs 24:1: DIE Wysheid prys Haarself en te midde van Haar volk word Sy geëer.

2 In die vergadering van die Hoogste El open Sy Haar mond en voor SY leërskare word Sy verhoog. [Job 37:10; JeshaJaH 48:3]

3 Ek, uit die Mond van die Hoogste El het Ek voortgekom, en soos die Wolkkolom het Ek die Aarde bedek. [Odes van Salomo 30:5; Wysheid van Salomo 7:25]

4 In die hoogtes het Ek alleen gewoon, en My Troon was in die Wolkkolom (in die verborgenheid). [Boekrol van Henog 9:4; JeségiEl 1:4]]

5 Die hemelgewelf het Ek alleen omspan en op die bodem van die Afgrond (selfs in die hel) het Ek gewandel. [JeshaJaH 44:24]

6 Oor die branders van die see en oor die hele Aarde en oor elke volk en nasie het Ek regeer.

7 In al hierdie dinge het Ek ‘n rusplek gesoek [en gesê:] In wie se erfenis sal Ek woon? [Boekrol van Henog 42; 48:1]

8 Toe het HY, die Formeerder van die heelal, My beveel, en My Formeerder het My woonplek vasgestel; en HY het gesê: Onder Jakob moet Jy woon en in JisraEl moet Jy [jou] Erfdeel besit. [Boekrol van Henog 39:5; Profesie van Barug 3:38]

9 Van ewigheid, van die begin af het HY My geskape, en tot in ewigheid sal Ek nie ophou nie. [Exodus 40:34-40]

10 In die Tabernakel van Apartheid het Ek voor HOM gedien en so was Ek in Sion gevestig (Sy het verskyn op die versoendeksel en met die hoëpriester gekommunikeer. Lees verwysingsverse) [Exodus 25:8 ; 25:22; Exodus 40:34; Deuteronómium 30:12; Wysheid van Sirah 19:20; JeshaJaH 63:11]

11 In die geliefde Stad het Ek, wat My betref, gerus, en in Jerusalem was My heerskappy.

12 En Ek het wortel geskiet onder ‘n geëerde volk, onder die deel van JaHWeH [en] van Sy erfenis.

13 Soos ‘n seder op die Libanon is Ek verhef, en soos ‘n Olyfboom (sy giet die olie van salwing uit) op die gebergte van Hermon. [Spreuke van Salomo 3:18; Boekrol van Henog 28:1-3]

14 Soos ‘n palmboom in Engedi is Ek verhef, en soos roosplante in Jerigo; soos ‘n groen Olyfboom in die Laagland, ja, Ek is verhef soos ‘n plataan by die waters. [Exodus 30:22-38]

15 Soos kaneel en geurige kalmoes en soos uitgesoekte mirre het Ek ‘n geur gegee; soos galbanum en naeltjies en storaksgom en soos wierook [was Ek] in die Tabernakel. [Exodus 30:24-34; Levítikus 8:10; Psalm 45:8; 2 Ezra 2:12]

16 Ek, soos ‘n terpentynboom het Ek My takke uitgestuur, en My takke was takke van Eer en Guns.

17 Ek was soos ‘n Wingerdstok wat Guns laat uitspruit, en My blomme is die vrug van Glansrykheid en glorie. [Psalm 80:8; 128:3]

18 EK IS DIE MOEDER VAN REGVERDIGE LIEFDE, EN VREES, EN KENNIS, EN DIE BELOFTE VAN APARTHEID: DAAROM IS EK, WAT VIR EWIG BESTAAN, GEGEE AAN AL MY KINDERS WAT NA HOM GENOEM IS.

19 Kom na My toe, julle wat My begeer, en versadig julle met My opbrengs.

20 Want My gedagtenis is soeter as heuning, en My Erfenis as ‘n heuningkoek.

21 Hulle wat My eet, sal nog honger wees, en hulle wat My drink, sal nog dors hê.

Soos u kan sien, verander hierdie gedeelte ons begrip van die Heilige Gees radikaal en hieruit kan u sien dat geen liberale kerk in die wêreld meer hierdie Gees of Moeder het nie, want Sy belowe APARTHEID en asseblief, let wel, hierdie is geestelike Apartheid, dit wil sê, slegs gebonde aan die Woord, wie JaHshua Self is en nie die Bybel nie. Die Bibleos (versameling boeke in Grieks) bevat slegs die Woord van Elohim. Fisiese apartheid, wat skeiding van rasse is sonder diskriminasie, is `n noodwendige uitvloeisel van geestelike Heiligheid oftewel Apartheid en is Skriftuurlik. Sien die volgende gekorrigeerde verse in die Boek van Herinnering in Esegiël 44:23 wat die werklike taak van `n hedendaagse priester moet wees, naamlik om te onderskei, nie om saam te voeg of te verbaster nie!

23 En hulle moet My volk die [onderskeid] aandui tussen Apartheid en vermenging, en hulle bekend maak die onderskeid tussen wat raseg en verbasterd is. [JeségiEl 22:26]

Hierdeur sien ons dan dat die Hoergees van Babilon feitlik alle kerke beheer. Jy as lidmaat mag dalk anders voel, maar is jy by die regte gees? Jou dominee kan homself dalk vir die skyn voordoen as `n behoudende, maar hy sal nie een dag verder in daardie kerk wees, sou hy in hierdie Gees van Apartheid preek nie. Die priesterorde jaag hom nog daardie selfde dag weg. Elke hoofstroomkerk in ons land, uitgesluit die APK en die Steeds-Hervormers, is deel van, of het waarnemerstatus by die Wêreldraad van Kerke, wat hierdie kerke beloon met miljarde rande per jaar. Dit is hoekom elke susterskerk apartheid moes afsweer en waarom dit so `n tweespalt veroorsaak het, soos met die APK en nou weer met die Steeds-Hervormers. Laasgenoemde poog nog om in daardie Gees van Apartheid te preek, maar hulle is dwalend en ontvang nie die Krag van hierdie Moedergees nie. Hulle meulsteen is die Nederlandse Geloofsbelydenis en ander kerklike dogma van hul manlike priesterordes, wat om elkeen se nek hang.

 

 

 

 

 

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205