MEVROU, NA WIE SE BEELD IS U GESKAPE
VERSKEIE SKRYWERS

Hoofstuk 21

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60.

Hoofstuk 20

Die Trooster geopenbaar in die Boek van Judit

Hierdie boek is ook as Deutero-Kanoniek verklaar deur die manlike priesterordes van die Protestantse kerk en hulle het dit dan uit hul oorspronklike Bybel van Nicea gehaal. Die rede is oorduidelik weer dieselfde, naamlik dat hierdie boek uitsluitlik gaan oor die destydse manlike Israel-priesterorde wat te lamsakkig was om vir hul volk in te staan by Vader JaHWeH, en wat tot gevolg gehad het dat hierdie weduwee, Judit, die oorwinning vir die volk bewerk het deur die vyand se krag, in die vorm van hul aanvoerder, se kop af te kap en aan die stadspoorte op te hang. Hierdie dapper onselfsugtige daad het toe nie net daardie stad Betoel verlos nie, maar het die hele Israel bevry van die aanslag van die destydse wêreldheerser, Nebukadnèser. Mevrou, dit sal goed wees as u nou die tyd sal neem en die hele Boek van Judit aandagtig sal deurlees, want mens kan onmoontlik nie al die verse hier herhaal nie, slegs die kerngedagtes. Beredenering van hierdie boek sal op twee vlakke geskied, naamlik die Geestelike vlak, wat die verlossing aan die einde van die volk by Golgotha weerspieël, sowel as op die Hemelse vlak, wat vir ons iets vertel wat in die geestesryk van Lucifer gebeur het, toe daar slegs engelgeeste bestaan het, lank voordat die aarde eers bewoon was deur die Adamitiese geslag.

Op hemelse vlak stel Nebukadnèsar vir Lucifer voor, sy opperbevelvoerder stel Lucifer se bose krag en mag voor wat hy in hierdie man, Holofernes, geplaas het om die res van sy geestesryk met geweld oor te haal om vir hom, Lucifer, as Elohim te aanbid. Hierdie res was die tweederdes engele wat hom nie as Elohim beskou en aanbid het nie, maar wat getrou gebly het aan JaHWeH.

Op geestesvlak, sowel as hemelse vlak stel Nebukadneser en Holofernes nog steeds die Satan voor, wat op aarde in beheer was, maar wat op Golgotha vernietig is deur onse Meester, Jahshua, volkome androgien met Sy vroulike Gees van Waarheid, die Trooster in Homself as die innerlike bron van sy Krag op aarde. Die Trooster word voorgestel deur Judit, die weduwee, wat `n geestelike weduwee was voor Jahshua se koms en wat vir miljarde eons in die destydse hemelse geestesryk van Lucifer was sonder Haar Man, soos verhaal in die vorige hoofstuk uit die Boek Hooglied, waar sy sonder JaHWeH moes smag agter tralies en in

rotsklowe. In JaHshua is Sy toe weer verenig in Homself as Sy Ewige Bruid, gegee tydens Sy doop as die Duif van Waarheid wat op Sy hoof neergedaal het. Vanaf hierdie oomblik was Sy nie meer `n weduwee nie, want Haar vroulike krag het EEN geword met Jahshua se manlike krag en Hy was nou die volkome aardse afbeelding van die Hemelse Goddelike drie-eenheid, naamlik die Weg, die Waarheid en die Ewige lewe. (Liefde, Wysheid en Krag)

Judit verklaar die volgende aan Holofernes en ek beskou dit as belangrik om die res van die verhaal op geestelike en hemelse vlak te verstaan. Dit handel oor die gees en krag van Satan wat oor die hele gebied uitgestort was, behalwe oor Israel, die kinders wat getrou aan JaHWeH gebly het, wat ook die tweederdes in die toentertydse engele geestesryk voorstel.

11:7 Want soos Nebukadnésar, (Lucifer/Satan) die koning van die hele Aarde leef, so leef ook die mag (Krag as Holofernes) van hom wat u gestuur het vir die tugtiging van elke lewende wese; omdat nie alleen die mense hom deur u onderdanig is nie, maar ook die wilde diere van die veld en die vee en die voëls van die Hemele, deur u krag leef vir Nebukadnésar en sy hele huis.

11:8 Want ons het verneem van u wysheid en van die werke van u gees; en aan die hele Aarde het dit bekend geword dat in ‘n oorlog alleen u dapper is in die hele koninkryk en kragtig in kennis en bewonderenswaardig in veldtogte.

Ons begin dan nou met die beskrywing van Nebukadnèser se leërmag en sy opmars na Israel. Ek sal belangrike begrippe verdik en notas in hakies plaas. Lees asb egter Nebukadnèser as Lucifer, Holofernes as die werksame bose gees of krag van Lucifer (vers 11:7-8) en die priesters van Israel as die destydse kragtelose en bang priesterorde en Judit as die toekomende Krag in Jahshua, Wie volkome verlossing vir Israel gebring het in en deur Sy vroulike deel, die Gees van Waarheid.

1:16 Toe het hy na Ninevé teruggekeer, hyself en die hele bont menigte en sy baie groot skare van krygsmanne. Daar het hy ligsinnig en losbandig geleef, hyself en die leërmag, vir ‘n tyd van honderd-en-twintig dae.

2:20 En ‘n bont menigte, so talryk soos sprinkane en soos die sand van die Aarde, het met hulle saamgegaan, wat vanweë hulle menigte ontelbaar was.

Dit was die aard van sy leër, `n vermengde roesemoes van wesens/mense wat alle orde van Elohim verwerp het. Dit was die aard van die eenderde rebelle engele wat Lucifer in sy val na die dieptes gevolg het. Dit is dan ook die mense op aarde wat die Satan dien, regdeur tot nou in ons tyd, waar Nebukadnèser maar net `n ander voorstelling is van die Eenwêreldheerser, die Antichris, wat moet kom. Die bontheid stel dan ook `n vermengde geloof voor, iets van alles, sonaanbidding, hemelkoningin aanbidding, okkultisme, ens binne die huidige Christelike geloof.

2:5 Dit sê die groot koning, die meester van die hele Aarde: Kyk, jy moet wegtrek van voor my aangesig, en jy moet met jou saamneem manne wat op hulle eie krag vertrou (net soos wat hy, Lucifer, op sy eie krag vertrou het) honderd-en-twintig duisend voetknegte en ‘n menigte perde saam met twaalf-duisend ruiters.

3:8 Maar hy het hulle hele Aarde verwoes en hulle Asherahs omgekap; want hy het die opdrag gekry om al die gode van die Aarde uit te roei, sodat al die nasies alleen Nebukadnésar sou aanbid, en sodat al hulle tonge en stamme hom tot god sou uitroep.

6:2 Wie is jy, Agior, en wie is die huurlinge van Efraim, dat jy onder ons geprofeteer het soos netnou en dat jy sê om nie teen die geslag van JisraEl oorlog te voer nie omdat hulle Elohey hulle sal beskerm? En wie is elohim behalwe Nebukadnésar? Dit is hy wat sy leër stuur en wat hulle sal uitroei van die aangesig van die Aarde, sonder dat hulle Elohey hulle sal bewaar.

Duidelike beeld van die alleenheerskappy van Satan waarna gestreef word. Selfs die afgodery sal moet plek maak wanneer Satan as die Antichris aan die einde kom om die wêreld te regeer.

7:6  Die volgende dag het Holofernes sy hele ruitery uitgelei tot voor die oë van die kinders van JisraEl wat in Betoel gewees het.

Hulle stel die beleërde Sion voor waardeur die uiteindelike verlossing sal kom deur onse Jahshua/Trooster.

7:7  Ook het hy die toegangsweë na hulle Stad in oënskou geneem, na die fonteine gaan kyk en hulle in besit geneem; hy het wagposte van krygsmanne daarby geplaas en daarna weer teruggegaan na sy manskappe.

Mevrou, u behoort noual te weet dat fonteine geestelike bronne is, en dit is presies wat Satan in hierdie wêreld gedoen het, hy het beslag gelê op al die fonteine (Bybels en ander geestelike geskrifte, asook geestelike opleidingskole) sodat die kinders nie die volle waarheid kon kry nie. Eeue

gelede kon slegs Roomse priesters die Bybel lees. Die Protestante het dit egter later toegelaat, maar nog steeds die ware fontein geslote gehou vir die volk, naamlik die werking van die Troostergees as vroulike Wese, Wie Een is in en met JaHshua, maar na ons aarde gebring as weduwee, totdat sy nou aan die einde weereens as Bruid met ons sal verenig sodat die finale Volksbruid met haar Bruidegom sal verenig.

7:8 Toe het al die owerstes van die kinders van Esau en al die leiers van die volk van Moab en die bevelhebbers van die kusgebied na hom toe gekom, en hulle het gesê:

7:12 Bly in u kamp en spaar elke man van u troepemag, maar laat u manskappe net die fontein beset hou wat uit die voet van die berg stroom,

7:13 want daarvandaan kry al die inwoners van Betoel hulle water. Die dors sal hulle swak maak, sodat hulle hulle Stad oorgee. Ons en ons volk sal op die naburige bergtoppe klim en daar laer om wag te hou, sodat nie een man die Stad kan verlaat nie.

7:21 Die waterputte het leeg geword, en daar was nie water om selfs een dag genoeg te drink nie, omdat hulle afgemete hoeveelhede gegee het om te drink.

Hier sien u dat die verraderlike Edomiet (die Jood)* en Moabiet (baster), geswore vyande van Israel, dadelik met Satan saamspan en direk na die kennisbronne gaan om dit in besit te neem, net soos in die tyd van Jahshua se koms, toe die Edomitiese gespuis onder Annas en Kajafas die tempel in besit geneem het en die volk laat versmag het onder menslike leerstellinge. Ook is dit net so in ons tyd vandag, dat die Edomiete die totale beheer het oor die Bybelverspreiding en vertalings, deur hulle Joodse insypelaars regoor die wêreld (soos die selferkende Jood, Johan Heinzowitch in Suid-Afrika,

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205