|
Boek 40 - Aanmanings en waarskuwings BERTHA DUDDE
Hoofstuk 1
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20. |
|
|
VOORWOORD Hierdie deel spoor ons aan om die goeie weg te (bly) gaan en van hieruit ook andere te help, hulle waarsku teen misleiding en aanvalle van die teenstander. God gee riglyne, aanmanings en waarskuwings vir ons lewenswandel, `n weg met Hom as Doel Stryd sal daar wees op hierdie geestelik duister planeet, die tyd wat die mensdom ter beskikking staan is byna ten einde. Maar met God se hulp moet die liefde standhou deur ons en — oorwin. Die mens kom op `n kruispad: weer `n ewige lang kluistering, of - op weg gaan na die oneindige geluksaligheid. Hy wat met God se hulp volhard tot die einde, hy wat oorwin, sal dan die nuwe paradys bewoon. G.F.K
|
|
|
|
|