|
Boek 34 - Vrae oor die Wêreldruim BERTHA DUDDE
Hoofstuk 1
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24. |
|
|
Daarmee samehangend waarsku Hy ons vir dwalinge en inbeeldende beïnvloeding deur Sy teenstander
VOORWOORD Beskou ons die skepping as uitdrukking van `n geestelik/materiële konflik, dan sien ons dat ons die plek wat aan ons toegewys is nie mag verlaat nie. Hier kom die omstandighede voor waarvoor ons aangepas is en waarop ons geestelike groei slegs kan en bevogtig moet word en waarom die lewe van `n mens, al ver bokant die uiterlike materie verhewe, hoër staan as alle sonne en planete saam van `n hele heelalsfeer (hulsenglobe). Om die menslike lewe te versprei in die heelal is `n hoogmoedige gedagte wat lynreg teen ELOHIM (GOD) se bedoeling en Sy sorg vir ons ingaan. G.F.K.
|
|
|
|
|