Boek 1 - Wêreldgebeure
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18.

PROFETIESE WOORD VOLGENS DIE BELOFTE IN JOHANNES 14:21
Bertha Dudde het meer as 9000 (nege duisend) openbaringe ontvang vanaf 15 Junie 1937 tot by haar heengaan op 18 September 1965, deur die "innerlike woord". Die openbaringe van die HEER wat Bertha Dudde ontvang het, is gegee in `n taal wat vir elke mens verstaanbaar is.- Dit is dus aangepas vir die begripsvermoë van die mense in die huidige tyd. In die monoloogvorm gee die HEER ons deur Bertha Dudde vele openbaringe oor ons verhouding tot HOM, en oor die geweldige gebeurtenisse wat in ons tyd moet plaasvind. Daarom mag ons ook uit oortuiging oor Bertha Dudde spreek as die profetes van die eindtyd. Wie Bertha Dudde was en hoe sy geleef het, is in `n kort biografie vermeld.
Op versoek van vele vriende het Bertha Dudde in 1953 die volgende outobiografie geskryf:

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205