Boek 24 - U het tog `n Vader!
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16.

VOORWOORD
Eens het ons uit God se Liefde voortgekom en hierdie band bly tot in alle Ewigheid, want sonder hierdie band sou ons nie kan bestaan nie.
Weet dan ook dat ons Sy kinders en God ons Vader is, en alles sal lig word: Kom almal na My toe en Ek sal u verkwik.
Die Vader het ons onuitspreeklik lief, Sy Liefde verlang vurig na ons liefde, al vanaf onse afvalligheid in die allereerste begin. Weet dan dat ons ook die Vader gelukkig maak deurdat Sy kind wil wees en Hom lief te hĂȘ uit heel ons hart en met al ons sinne.
Roep God aan as Vader in Jesus, vra Hom en bid dan innig vol vertroue:
"Vader, U Wil geskied".
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205