Die misterie van die twee getuies
MARIETHA NEL

Hoofstuk 3

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20.

Henog
Hoofstuk 3
Woensdag, 14 November 2007 om 21:17
Wees nie verstom
MY Henog sal EK nie verniet laat kom.
Donderdag, 15 November 2007 om 10:05
Het EK nie gepraat dat daar drie is wat vir MY getuig nie? EK het gesê die Gees, die water en die bloed. MY Moses staan vir die gees, Elia vir die bloed en Henog vir die water. Almal ewe noodsaaklik. Nou goed, EK het vertel van twee getuies, nou kom ons by die twee wat die wêreld kan sien.
Vir die wêreld bestaan die GEES mos nie, en die werke van die wêreld is dood.
Hoe kan hulle dan nog MY woord glo? Selfs MY skrywer glo MY nie, en is beangs. Hoekom glo julle nie net nie?
EK IS die Alfa en die Omega. Geregtigheid gaan uit MY mond, as EK spreek; is MY woorde GEWIS.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205