Boek 5 - Tekens van die Eindtyd
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19.

VOORWOORD
Elke groot katastrofe sal ook deur waarskuwings van God voorafgegaan word en Hy sal die mense vermaan deur sieners en profete.
Maar daar is ook steeds weer mense wat sulke vermaninge, wat tog buitengewoon belangrik is vir die mensdom, probeer versag, of om dit onbeduidend te probeer voorstel.
Luister nie na hulle nie, maar hou u by Sy woord wat steeds weer uit die Hoogte na u toe kom.
En wanneer u sal glo aan `n God en Skepper Wie se liefde u in die lewe geroep het, dan sal dit u ook nie verontrus wanneer u op `n naderende einde gewys word nie. U sal dan ook weet dat u God en Skepper u lot in Sy Hande hou en dat u slegs aan Sy medelye en barmhartigheid hoef staat te maak, om sonder gevaar nou ook sekerlik deur die eindtyd wat voor u lĂȘ, gelei te word.
Slaan ag op die tekens van die tye, dan sal u weet dat u al midde in die tyd leef wat die einde voorafgaan, dat dit egter vir u geen einde van verskrikking hoef te wees nie, as u maar van goeie wil is.
M. G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205