Boek 31 - Oorsprong van die Bose
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15.

VOORWOORD
Waar kom die bose vandaan? Was dit `n oorspronklike goddelike skepping, of `n gevolg van die wilsvryheid?
God wil ons help in alle geestelike nood, want Hy het ons die belofte gegee dat Hy ons sal binnelei in die waarheid.
Baie mense stel steeds weer die vraag: "Waar kom die bose vandaan?" - en hulle glo dat die bose uit God afkomstig is omdat volgens hulle alles uit God afkomstig is.
God wil egter deur die boodskappe wat Bertha Dudde ontvang, hierdie dwaling regstel, omdat slegs die suiwer waarheid "lig" beteken.
Waar die verlange dus na die suiwer waarheid in die hart voorop staan, daar kan die waarheid ook binnekom en hierdie uiters gewigtige vraag ook beantwoord.
M.G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205