Boek 26 - Geestelike Nood
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16.

VOORWOORD
Vele mense glo wel dat daar "Iets" is; dat daar `n sekere leiding is in die universum. Ander sê, in `n totale onverskilligheid teenoor God: “Dit sien ek later alles wel". En dan is daar ook nog `n groot groep wat gladnie glo in `n God en Skepper nie.
Vir hul siel het hulle almal geen belangstelling nie, hulle sien slegs die aarde met hul daaglikse werk daarby, hul gelukkige en ongelukkige omstandighede, en die wêreldse genietinge staan in die eerste plek, want: “Daarvoor is jy tog hier!".
By die meer ernstige sit die geloof tog dikwels aan die buitekant en vele ideële denkrigtings sien God nie soseer as ons ware Vader, Wie ons graag as Sy kinders weer by Hom wil hê nie.
Ware liefde word, in verhouding tot die totale mensdom, weinig beoefen, waardeur dit hier op aarde geestelik maar `n erger duistere toestand geword het. Want dat die mens hier op aarde die taak het om sy siel te vervolmaak, kom daardeur nou ook by byna niemand meer op nie. En so bly die groot geestelike nood bestaan.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205