Boek 41 - God spreek ook nog vandag
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14.

VOORWOORD
God Self het deur profete en dissipels beloof om by ons te bly deur SY woord, tot in alle ewigheid.
Heel weinig mense glo egter dat hulle God en Skepper, hulle Vader van ewigheid, ook nog hedendaags deur Sy profete en dienaars tot hulle wil spreek.
God Self is die waarheid en die liefde, en die mens sal eers verlang na die liefde (dus na God), as die liefde in hom ontvlam het. Want die liefde en die waarheid hoort onherroeplik te saam.
Die een is nie sonder die ander moontlik nie, want `n liefdelose mens verlang selde of ooit na die waarheid nie.
Daarom moet u self tot die "hoogste instansie" gaan, en geen genoegdoening neem met dit wat wêreldlike instansies verteenwoordig nie.
Wie dus die groot barmhartigheid ontvang het om deur God Self in geestelike kennis ingelei te word, die moet ook in dankbaarheid hierdie barmhartigheidsgeskenk aanvaar en deurgee aan sy medemens.
Want vir hom sal dan `n "lig" ontsteek word, wat ver bo alles sal uitstraal en hom `n insig gee in gebiede, wat alleen met geestelike oë aanskou kan word,
M.G.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205