Die Twaalf Ure
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 2

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17.

INHOUDSOPGAWE EERSTE UUR - MORELE WAARDES.................................11 1. Die agteruitgang van morele waardes. Mense word ’n vreeslike kennis van God geleer. 2. Wat is die rede dat mense misdadigers geword het? 3. Die aangesig van die Christendom. Mense wil wegkom van 'n boosaardige God. 4. Wie ook al God se koninkryk nie aanvaar soos wat God dit aangekondig het nie, sal dit nie ontvang nie. TWEEDE UUR - ASIË ................................................... ...14 1. Asië en sy blatante vorm van heidense praktyke. Die kasteel van die god Brahma. 2. Grusame boetedoenings deur die sogenaamde engele. Menslike offers. 3. Verminking van die geslagsdele van meisies. Priesters is in besit van die godsdiens voor die vloed. 4. Afskuwelike toestande in Persië, Arabië, Turkye, die Chinese ryke, Siberië en ander onbekende kleiner state. 5. Die skaarste van die Gees sal toeneem. 'n Oproep om God se raad na te volg. DERDE UUR - AFRIKA ................................................. ....18 1. Die Afrika kontinent. Oud-Egipte en die afgod Mohammed heers oral. 2. Inval van vreedsame dorpe. Oud-Egiptiese wysheid uit die tyd van Noag. 3. God se laaste heiligdom - die Thomas Christene. 4. Slawehandelaars aan die Suidwestelike kus van Afrika VIERDE UUR - ATLANTIESE OSEAAN..............................24 1. Beskouing van 'n klein deel van die Atlantiese Oseaan. Grusame dade aan boord van skepe. 2. Die waarheid oor Brittanje se sogenaamde "afskaffing” van die slawehandel. 3. Engelse skepe in die agtervolging van slawehandelaars. Vals vryheid vir slawe. 4. Diensdoenende Christelike priesters aan boord van die Engelse skepe is slegs seremonieel. VYFDE UUR - NOORD-Amerika................................... .......29 1. Noord-Amerika se behandeling van slawe. Brittanje se slaweskepe op pad na Amerika. 2. Slawehandel onder die dekmantel van humanitêre guns. 3. Despotiese beheer oor plantasies. Slawe hanteerders se reg oor lewe en dood. 4. Suiker uivanaf die kolonies is vertraag met 'n duisend-voudige vloek. SESDE UUR - NOODLOTTIGE SEEVAARTE.....................34 1. Brutale behandeling van slawe tydens die laai van die Engelse handel skepe. 2. Die verdoemde reis van handelaar skepe; die mensdom naby aan onpeilbaar ondergang. 3. Betreurenswaardige toestande aan boord van 'n Engelse gevangenis Hulk op pad na Australië. SEWENDE UUR - AUSTRALIË ...........................................44 1. Die streek van Sentraal-Asië. Die voorwaardes en streke van Australië. 2. Botany Bay en die lot van gevangenes. Die aard van Australië. 3. Bevryding en behandeling van gevangenes uit Groot-Brittanje in die kolonies. 4. Die skande hebsug van die sogenaamde "moraliteit" van Christene. AGSTE UUR - OSEANIË EN POLINESIË ..................... ...55 1. Toestande in Oseanië en Polynesia. Tydperk van Australië en Nieu-Guinee. 2. Die Engelse kolonisering van Nieu-Guinee. Hoogmoedig praktyke deur die Engelse. 3. Beroep van New Britain, New Ierland, Nieu-Kaledonië en Tasmanië. 4. Kolonisering van Nieu-Seeland. Die meeste Maori's is steeds egte Kanaäniete. 5. Onuitspreekbare, diaboliese wreedheid deur die Engelse. 6. Engeland se uitbuiting van swael en die beste loog op Otaheite [Tahiti]. NEGENDE UUR – JAPAN ......................................... .........65 1. Die heidense eilande van Japan. Die verwaande monarg en die strengste sosiale reëls en die implikasies daarvan as dit nie gehoorsaam word nie. 2. Despotiese straf praktyke en die offer van kinders deur priesters. 3. Jesus se profesie van Japan se vernietiging ..., as 'n teken van die eindtyd. 4. Geografie van Japan. Japan se inheemse mense en hul antieke kennis van Meduhed. TIENDE UUR - EUROPA EN DIE TWEEDE SIG ...............79 1. Die Europese vaderland en die verrotte Christelike godsdiens. 2. 'n pleidooi en die ontwaking van enkelinge se innerlike gees, en die herkenning van die verwante boosheid. 3. God se vervloeking in baie lande. Rusland en sy skynbare vredeliewende voorkoms. 4. Sommige gesinne in die Oeral het die gawe van die tweede gesig. 5. Die verduidelikings van die gawe van die tweede gesig. 6. God se bedoeling vir ons is om in staat wees om vêr in die toekoms in te sien. ELFDE UUR - DIE VERLORE SEUN .................................90 1. Die groot en moeilik verstaanbare Bybelse gelykenis van die "verlore seun". 2. Die verlore seun en die wêreld gruweldade. Wat is sy naam? 3. Panoramiese oorsig van die verlore seun. Die betekenis van die vier kardinale punte. 4. Die betekenis van die vodde van die verlore seun. Die tweede gesig in die verlore seun. 5. Die geheim van die profetiese aantal mense. Die eindtyd. 6. Die verlore seun sal weer gevind word. TWAALFDE UUR - DIE GROOT KOSMIESE MENS ...... ...98 1. Waar en hoe die verlore seun weer sal terugkeer. 2. Die jammerlike voorkoms van die kosmiese mens. 3. Alles oor die glinsterende koepel en die ganse heelal en sy grootte. 4. Die aarde in verhouding tot die kosmiese mens. Triljoen maal ‘n triljoen van son-streke. 5. Die "wedergebore" verlore word geopenbaar. 6. Alle rampe is gerig op die verlore seun. Die vodde van die verlore seun. 1. Wat die vodde van die verlore seun simboliseer? Lyding is nodig. 2. Die aarde binne ons. Vind die verlore seun binne in ons. 3. Herken binne in jouself Jesus se koms ... Die eindtyd word bewaak. JUBEL ... 'N GEDIG ..........................................................110 Epiloog ..............................................................................111 Biografie ............................................................................112

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205