Boek 22 - Jesus Christus vertroos u
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18.

VOORWOORD
Is die tye soms swaar vir ons, het ons dit erg moeilik of ly ons smartlike pyn, dan moet ons onsself laat troos deur Jesus, want Sy woord gee krag, in ware barmhartigheid moet ons bly vertrou.
Hierdie boeke gaan egter nie alleen oor "normale" benarde omstandighede nie, maar rig hulle veral ook op die probleme en benoudhede wat in die eindtyd oor ons sal kom.
Dan moet ons verseker vashou aan Sy woord wat ons hulp beloof in die grootste nood, want Sy woord is waarheid.
Op eie krag is dit nie moontlik om die eindtyd mee te maak en die stryd nie op te gee in die uitsiglose situasies van die tyd nie.
Alleen die versekering van Jesus Self: "Kom almal tot My..." gee ons moed en krag om vol te hou tot ons deur Hom verlos sal word, dadelik of aan die einde.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205