NATUURKATASTROFE
NALIZE ROETS/ neƩ VAN WYK

Hoofstuk 13

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20.

Hoofstuk 13

 

Roekeloos sal siele mekaar vermaan dat daar sogenaamd geen Godheid meer bestaan en in smart sal Myne toekyk hoe slegs werke ander na My kan ontruk.

 

Suiwer sal Ek die woorde leer wat Myne, voortdurend My koninkryk laat begeer. In pyn en nood sal hul liggaamlik kwyn, wyl Satan dronk van plesier lag in sy wyn. Maar Ek sal sy eie beker vir hom skink en Myne sal van My Lewende Water in hul gees moet bly drink.

 

Eendag, onverwags sal Myne uit hul vermoeide slaap ontwaak en verblyd oor My nuwe aarde waak. Waarom vind jul nie maar nou die weg? Dan ontmoet jy My vroeër met reg om jou verder te dra, want My hart krimp ook ineen as jy weier om My te smeek om jou te ondersteun. Net Ek laat lewe en bekeer as ‘n hart My nabyheid begeer. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205