NAG VAN SMARTE
NALIZE ROETS/ neƩ VAN WYK

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4.

Boek 2

NAG VAN SMARTE

22/2/2008

Hiermee breek dit eindelik aan – geen wêreldling sal sonder My bly staan. Oral-oor sal die noodkreet klink, soos barbaar sy knuppel swaai. Lank het hulle hul verbly oor hierdie nag en beangs die wapens raakgevat, want die Boer met sy rooi hart kon hul nimmer vreesloos aanvat.

 

Hoofstuk 1

Daar sal ‘n geween wees en ‘n gekners van tande. Die aarde sal ril in die bloed van sterwelinge alom, as sy begin vra waar dít vandaan kom. Die oorlog sal ongekend wees, want verskrik sal wees – alle vlees. Die impies sal snel na ‘n nuwe vesting haas om nog ‘n gesin uit te moor met geraas, maar waar My Gees alomteenwoordig is, sal hy sy Moses teëkom soos met ‘n tuisgemaakte bom.

 

My kleintjies sal volkome beskut wees, soos die Gees woning maak om hul diensbaar te wees. Ek behou die lewens van My volk wat eie met Apartheid die werk vir My ryk kon voortsit. Geen “staatsverraaier” sal onder hul wees, want My ryk kan net met geheiligdes voltallig wees.

 

Smart wag daar met daardie nag as die vyand elke woning beetpak. My engele draai met hul rug gekrom selfs swaar aan bose geeste wat saamdrom, maar nog nooit was dit My wil gewees, dat My Heilige volk alleen moet veg in die vlees. Engele staan slaggereed in gelid om te haas om die volgende kind te ontruk.


 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205