Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Laatreëns vir die Dogter van Sion

Profesië vir die Boerevolk gegee gedurende die jare 2018 tot 2019

Geskryf deur

Daniel Grobbelaar

Daniel, ‘n jongman vanaf die Oosrand, het vroeg in sy lewe die innerlike Stem begin hoor en het die Boerevolk met ‘n onskatbare volume van goddelike Liefde, kennis, insig en Wysheid voorsien. Hy staan…

Laatreëns vir die Dogter van Sion