Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Daniel Grobbelaar

Daniel, ‘n jongman vanaf die Oosrand, het vroeg in sy lewe die innerlike Stem begin hoor en het die Boerevolk met ‘n onskatbare volume van goddelike Liefde, kennis, insig en Wysheid voorsien. Hy staan ten volle in JaHshua se diens en weekliks voed Vader Sy Volk deur Daniel.

Daniel Grobbelaar