Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEĆGI 4:2
Menu
Wendy MacFarlane
Wendy is ‘n dame wat woon in Vanderkloofdam en het gedurende Desember 2015 die innerlike Woord begin ontvang. Haar boodskappe is uitsluitlik vir die Bruid van JaHshua wat vandag deel van die Boerevolk is.