Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Volksleiding-Reeks

Hierdie sewe boeke bevat openbaringe vir die Boervolk aan die eindtyd en is `n samestelling op instruksie van JaHshua self. Daarom kan die boeke nie onder een skrywer se naam verskyn nie. Baie insiggewende inligting oor hoe die innerlike van elke mens daaruit moet sien om in hierdie tye staande te bly. Sien ook die wonderlike geestelike betekenis van ons Vierkleur, soos deur JaHshua self gedikteer.

Volksleiding-Reeks