Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEĆGI 4:2
Menu
VIR DIE BEGINNER. DIE GELYKENISSE VAN JESUS
Hierdie boekie verklaar die gelykenisse op `n eenvoudige wyse aan hulle wat nog nie goed onderrig in die Skrifte is nie.