Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEĆGI 4:2
Menu
SEISOENE VAN OORVLOED
Na `n paar jaar het Vader weer vir Bertus begin gebruik om ons te herinner aan die basie dinge van die Woord wat ons in ons lewens moet regstel, sodat ons `n vrugtevolle geloofslewe sal kan lei.
Bertus Hanekom is woonagtig by die Dogter van Sion in Pretoria en is `n lewende bewys daarvan dat wanneer iemand hom- of haarself geheel aan die Vader oorgee, breek met sy oortredinge en Hom…