Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEĆGI 4:2
Menu
OP GOLGOTA
Hier gee ons Meester diep verborge inligting aan Sy kinders rakende die gebeure rondom Sy kruisiging.
Louise is `n jong getroude boerevrou van Lydenburg wat onlangs die innerlike Woord van Abba Vader begin hoor het. Lees hierdie wonderlike verhale vanuit die geskiedenis, waarin ons uit elke verhaal `n les vir…