Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Nag van Smarte

Geskryf deur

Nalize Roets/ neé Van Wyk

Nalize is woonagtig in Pretoria, in haar vroeë twintigs en het onlangs die innerlike woord begin hoor. Gedurende 2009 het sy getrou en haar naam verskyn nou as Nalize Roets….

Nag van Smarte