Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Die verhaal van die twee getuies

`n Oorsig oor die lewens van Johannes die Doper en Elia. Riglyne vir ons tyd.

Geskryf deur

Marietha Nel

Marietha Nel is 17 jaar oud, woonagtig op Lydenburg en het die innerlike woord onlangs begin hoor….

Die verhaal van die twee getuies