Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Die misterie van die twee getuies

Hierdie tweede gedeelte van “Die twee getuies” behandel `n volgende persoon wat ook aan die eindtyd aktief sal wees.

Geskryf deur

Marietha Nel

Marietha Nel is 17 jaar oud, woonagtig op Lydenburg en het die innerlike woord onlangs begin hoor….

Die misterie van die twee getuies