Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Die Groot Evangelie van Johannes – Boek 11

Toe Jakob Lorber in die jaar 1864 sterf, bly sy hoofwerk, Die Groot Johannes Evangelie onvoltooid. Eers 27 jaar later word dit deur `n ander gewekte ten einde gebring. In die jaar 1891 ontvang Leopold Engel die roeping om die werk te voltooi. Hy voer hierdie opdrag sonder onderbrekings uit tot die jaar 1893.

Vervolg van Boek 10

Geskryf deur

Leopold Engel

Biografie Van Leopold Engel Toe Jakob Lorber in die jaar 1864 sterf, bly sy hoofwerk, Die Groot Johannes Evangelie onvoltooid. Eers 27 jaar later word dit deur `n ander gewekte ten einde gebring. In…

Die Groot Evangelie van Johannes – Boek 11