Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Die Boek van Openbaring

Geskryf deur

Emanuel Swedenborg

Emanuel Swedenborg – 1688 – 1772 Reeds tydens sy lewe geniet hierdie geniale Sweed groot bekendheid as wetenskaplike, staatsman, filosoof, teoloog en profeet. Hy skryf `n groot aantal wetenskaplike werke op talryke gebiede, soos…

Die Boek van Openbaring