Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2
Menu
BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
Profesieë aan die Boerevolk deur Abba Vader aan Lukaas, n besoekende Amerikaner gegee. Ook profesieë aan die VSA en Duitsland.
VOORWOORD WIE IS LUKAAS VAN HOUT (DEUR Dirk van Vuuren) My liewe mede Boere, Gedurende die afgelope week het ek profesieë geplaas van Lukaas van Hout (nie sy regte naam nie, hy is `n…