Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Boek 1 – Wêreldgebeure

Hier gee ons Hemelse Vader wonderlike insig aan Sy profeet, Bertha Dudde oor gebeure wat in die afgelope 40 jaar plaasgevind het en wat nog moet plaasvind. Ook waarsku Hy aanhoudend dat ons ons sake moet gereedkry, want die tyd van die einde is hier.

Geskryf deur

Bertha Dudde

Bertha Dudde Kommentaar van Irmgard Kuhlmann Inleiding Bertha Dudde het meer as 9000 (nege duisend) openbaringe ontvang deur die “innerlike woord” vanaf 15 Junie 1937 tot met haar liggaamlike dood op 18 September 1965….

Boek 1 – Wêreldgebeure