Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

20211230 – Ons respek en suiwer spraak van Afrikaans verklap ons innerlike wese Taalverbastering verklap dus n innerlike geneigdheid tot geestelike verbasting