Lesing 9 van 20210208 – Oefening in die woud – plante verwag seëninge van die mens – Liefde is ‘n sirkel: Van ELOHIM na kind, na skepping, na kind, en terug na ELOHIM – plante wat in verskeidenheid in ons omgewing verskyn, probeer iets aan ons vertel – ’n plant help die mens op talle maniere – die wêreld van plante is ‘n wêreld van gevoelens – Taak: Kies’ n spesifieke boom en ontwikkel liefde daarvoor