Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 9 van 20161130 – Mat 6:16 En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die tweegesigte nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die adamiete gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg.