Lesing 8 van 20210207 – ’n Kykie in die suiwer Geestelike Huis – ELOHIM se Wese, genaamd Orde, Wil, Wysheid, Geregtigheid, verbonde aan die mineraal-, plant-, dierekoninkryke – asook van die natuurwesens – die ontwikkeling van die kind van ELOHIM – verduideliking van die val van (eens suiwer) wesens – Liefde van die SKEPPERGEES regeer ook in die aardse skepping, alles dien alles – julle het hierdie krag ook binne-in julle, d.w.s. om energie regstreeks van die son af te absorbeer – verantwoordelikheid tydens die draai van die tyd – daar is geen toevallighede nie, alles het ‘n rede – wie sal op die nuwe aarde kan leef – Taak: Straal liefde toenemend uit in die plantwêreld in.