Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Lesing 8 van 20161129 – Mat 6:1 PAS OP dat julle nie jul liefdadigheid voor die adamiete bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die Hemele is nie.