Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Lesing 7 van 20220119 – Voel die uitstraling vanaf die VADER se HART! Kyk, o mens, binne-in jou is die siel, binne-in jou is die vonk, jou erfenis in ELOHIM!