Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEƁGI 4:2

Lesing 62 van 20210425 – Winter, ‘n tyd van rus, van voorbereiding, ook vir ons, voorbereiding vir die lewe in die lentetyd, Wie JAHSHUA DIE GESALFDE is, wat by ons wil intrek – mag take vir ons vreugde beteken – argetipiese simbole – meditasie: vernuwing van die verbond: een vir almal en almal vir een – vir DIE GESALFDE! – broers en susters vanuit die ewige huis en die sterre-broers steek hul hande uit na ons. – ‘n verhewe sirkel tussen hemel en aarde sluit