Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 61 van 20210424 – Herken innerlike godsaligheid – vind julle weg van verstandsdenke tot hartsgevoel – staak julle polariteitsdenke – elke ervaring dien herkenning – oor vryheid, wat ELOHIM aan SY kinders gee – bewussyn verdeel in honderd of uiteindelik duisende enkele strale in die ruimte- en tyd-gebeurtenisse, wat sê dat daar verskillende inkarnasies is – Meditasie: Ons versprei ‘n ligkruis oor die hele aarde