Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. – MALEÁGI 4:2

Lesing 60 van 20210423 – Ontwikkel tot by volmaakte liefde – moet nie godsdienste en hul leerstellings oordeel nie – waarheid is wat iemand ookal met sy of haar huidige bewussyn ontwikkel het – alle godsdienste of godsdienstige gemeenskappe leer die terugkeer na die Vader op hul eie manier – ‘n meesterstudent het nog nie die innerlike vryheid bereik as hy ‘n godsdienstige gemeenskap verdoem of veroordeel nie- oor die wet: Jy moet die Meester jou ELOHIM bo alles liefhê en jou naaste soos jouself – onderwerp jou aan leiding, want as ‘n mens ‘n krisis wil baasraak, verwerp hy die goddelike hulp – taak: Eerste week: Let op jou gedagtes wat nog wil oordeel en veroordeel – gaan na binne, na die middelpunt van goddelike orde: Tweede week: Sif die gedagte-kompleks uit, waar jy nog steeds oordeel of veroordeel en verander dit – onderdompel jouself in die sentrum van die goddelike wil